Hoër Volkskool se ATKV-leerders het vir twee agtereenvolgende Donderdae ‘n draai by Huis van de Graaff gemaak.
Op 20 Februarie is daar saam gesing en gediggies voorgedra.
Op 27 Februarie het die leerders saam met die inwoners Bingo gespeel.
Die interaksie was betekenisvol vir beide die inwoners en die leerders en natuurlik is stories uit die verlede met die studente gedeel.

Meer Nuusberigte