Die tweede boogskietkompetisie was sommer kort op ons hakke van die eerste.
Op Uitenhage is daar meegeding in twee ‘Bull’s Eye’ kompetisies. Twee wedstryde is geskiet tussen Hoër Volkskool, HTS Daniel Pienaar, Soulpoint, Van Kerwel skool (George) en Kwaggaklub.
In die eerste ‘Bull’s Eye’ kompetisie verwerf die volgende skuts medaljes:
Hoërskole Dogters afdeling:
- Karli van Rooyen – Brons 268/300
- Die tweede ‘Bull’s Eye’ kompetisie:
- Hoërskole Dogters afdeling:
- Danel de Koker – Silwer 270/300
- Nushaan Beyers – Brons 256/300
Hoërskole Seuns afdeling:
- John Read 274/300 met 12 x 20 die tweede plek ook 274 met 10 x 10
Die kompetisie was weer eens baie sterk, die telling is reeds vroeg in die jaar baie goed.