Die naweek het Hoër Volkskool ons eerste tuis wedstryde aangebied.
Ons uitslae is soos volg:
Rugby:
- o.14A wen 20 – 18
- o.15A wen 11 – 0
- o.16A verloor 57 -12
- Tweede span verloor 6 – 22
- Eerste span verloor in die laaste minute 16 -24, nadat Volkskool meestal die wedstryd oorheers het.
Netbal:
- o.15A verloor 15 – 17
- o.15B wen 11 – 9
- o.16A verloor 11 – 21
- o.16B verloor 4 – 22
- Tweede span wen 10 -7
- Eerste span wen 23 -13
Hokkie:
- o.16A verloor 1 – 3
- Derde span speel teen Kingswood o.16C en verloor 1 – 4
- Tweede span verloor 0 – 2
- Die naweek was ‘n groot sukses en ons sien na ‘n belowende seisoen op die sportvelde!



