o.14 Hokkieproewe

Uné Groenewald het deelgeneem aan die proewe wat by Union High School se Astro aangebied is. Sy is opgeneem in die Karoospan en sal aan die volgende rondte proewe deelneem. Baie geluk!

o.16 Hokkieproewe

Die o.16’s het ook aan die hokkieproewe by Union High School deelgeneem. Deirdré Alberts en Alécia Louw is opgeneem in die Karoospan en sal aan die volgende rondte proewe deelneem.

Sterkte en baie geluk!

Meer Nuusberigte