Hoër Volkskool Onderwysers woon STEM-kursus by.

Op 7 Maart 2025 het twee van Hoër Volkskool se onderwysers ‘n kursus bygewoon. Die “STEM in Action Natural Science Course” is by die NMU Missionvale Kampus aangebied en het hoofsaaklik gefokus op Graad 8 Natuurwetenskap, met spesifieke klem op Chemie en die praktiese aanbieding daarvan.

Dit was ‘n baie leersame en waardevolle ervaring vir me. Gene Erasmus en mnr. Pieter Kleynhans, ons skool se Natuurwetenskap-onderwysers.

Meer Nuusberigte