AW Lambrechts skitter op nasionale vlak!

AW Lambrechts het gedurende die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het die Oos-Kaapspan verteenwoordig in die o.15 Spiesgooi-afdeling.

Met ‘n indrukwekkende afstand van 46,16 meter het hy ‘n algehele 8ste plek behaal.

Baie geluk, AW! Ons is ongelooflik trots op jou prestasie!

Meer Nuusberigte