Joan Harrison Swembad, Oos-Londen (28–30 Maart 2025)
Tydens die afgelope vakansie het Charl Conradie en Chris de Wet deelgeneem aan die SA Vlak 2 Gala by die Joan Harrison Pool in Oos-Londen.
Die gala het spanne van 40 swemklubs van die Wes-Kaap en Oos-Kaap verwelkom. Destiny Swim Club, onder leiding van afrigter Izak Hattingh, het as span 13de geëindig.
Charl Conradie se uitslae:
- 7 items geswem
- 6 persoonlike beste tye behaal
- 3 goue medaljes: 200m IM, 200m rugslag, 50m vryslag
- 2 brons medaljes: 100m rugslag, 50m rugslag
Chris de Wet se uitslae:
- -200m IM – Brons
- -100m borsslag – Silwer
- -200m borsslag – Goud
- -200m vryslag – Silwer
- -50m borsslag – Brons
Vir hierdie uitmuntende prestasies verdien beide swemmers ook ‘n krultoekennning!
Baie geluk, Charl en Chris – ons is trots op julle!