Ons Verbruikersleerlinge is baie opgewonde oor hul pragtige nuwe voorskote en sien uit daarna om nou in styl te kook!
‘n Groot dankie aan Tooiselvere en mev. Elba Laufs vir hul ruim borgskap van hierdie wonderlike voorskote.
Hier by Volkskool is dit beslis lekker!