GROOT geluk aan Gaby Hall wat aan die Tarkastad Skou deelgeneem het en ALGEHEEL EERSTE gekom het in die 3-gang Kinderryperdklas!
Hier is sy op haar pragtige perd, Gifted Looks – wat ’n span!
Ons is so trots op jou, Gaby!