Langtafel-viering

Home / Nuusberigte / Langtafel-viering
Langtafel-viering

U word hartlik uitgenooi na Volkskool se eerste Eeufeesviering vanjaar! Kom geniet ‘n deftige LANGTAFEL VIERING met heerlike kos, ons eie Eeufeeswyn en lekker geselskap.