10/04/202517/02/2026Nuusberigte Afrikaans Word 100 – Moet dit nie misloop nie! Kaartjies is nou beskikbaar:By die skoolkantoor teen R120Hierdie is ’n eens-in-’n-leeftyd geleentheid – Afrikaans word net een keer 100 jaar oud. Ons nooi jou uit om saam met ons te kom vier!