Akademie Top 10

Home / Nuusberigte / Akademie Top 10
Akademie Top 10

Akademie is een van die belangrikste boustene by Hoër Volkskool en word leerders aangemoedig om goed te presteer.

Kwartaalliks word daar aan die Top 10 in elke klas erkenning gegee. Baie geluk aan die Top 10-leerders vir die eerste kwartaal van 2023.