Akademiese Top 10

Home / Nuusberigte / Akademiese Top 10
Akademiese Top 10

Die kwartaalikse akademiese top 10 presteerders is aangekondig na die eerste kwartaal. Die volgende leerlinge is in die eerste klasposisie van hul onderskeie grade:

Zenke Enslin (gr8), Juryna Fourie (gr 11) Jean-Louis du Plessis (gr 10), Pierre van der Merwe (gr 12) en Chloe Stannard (gr9)