Akademiese Top 10

Home / Nuusberigte / Akademiese Top 10
Akademiese Top 10

Na afloop van die afgelope Junie eksamen, is die slimkoppe van elke graad vereer. Die top 10 opresteerders van elke graad is aangewys en die volgende leerlinge is nr 1 in hul onderskeie grade:

Vlnr Zenke Enslin (Gr 8), Chloe Stannard (Gr 9) Pierre van der MErwe (gr 12), Karen van der Berg (gr 11) en Astrid Langeveldt  (gr 10).