Akademiese Top 10

Home / Nuusberigte / Akademiese Top 10
Akademiese Top 10

Aan die einde van elke kwartaal, wys Hoër Volkskool ons top tien slimkoppe in elke graad aan. Die volgende leerlinge beklee die eerste klasposisie na afloop van die derde kwartaal:

Petrone Fourie (gr 10), Juryna Fourie (gr 11), Pierre van der Merwe (Gr 12), Chloe Stannard (gr 9) en Zenke Enslin (gr 8).