22/11/202417/02/2026Nuusberigte Ons is opgewonde om aan te kondig dat Alicia Louw gekies is vir die Oos-Kaap Hokkiespan wat in 2025 na Duitsland sal toer.Ons wil graag vir Alicia baie geluk se met hierdie wonderlike prestasie en glo sy sal die geleentheid met albei hande aangryp.