ATKV-Jeugtak se nuwe bestuur

Home / Nuusberigte / ATKV-Jeugtak se nuwe bestuur
ATKV-Jeugtak se nuwe bestuur

Dit is met groot opgewondenheid dat HVS se ATKV-Jeugtak die volgende leerders aankondig, wat tot die ATKV-bestuur vir 2024 verkies is. Hulle beplan al reeds ‘n hele paar opwindende projekte vir die jaar. Die komitee gaan op die ATKV se doelwitte om Afrikaans as Moedertaal te bevorder, voortbou.

Foto:

Agter: Bianca Swart, Jozelle Calitz (onder-voorsitter), Lara Vosloo, Tiana Theron.

Voor: Venique Meyer, Jordan Casling, Marlie Nel (Voorstitter) en Voshenique Meyer.