01/09/202317/02/2026Nuusberigte Karli van Rooyen, graad 8-leerling), gaan as lid van die Oos-Kaap Boogskietspan, gedurende die komende vakansie in Gauteng aan die Nasionale Kompetisie deelneem. Baie sterkte, Karli!