Boogskiet

Home / Nuusberigte / Boogskiet
Boogskiet

Baie sterkte aan Hoër Volkskool se leerders wat vandag op Bathurst aan die OP Boogskietkampioenskap deelneem.

Foto’s van Mikha Enslin en John Read tydens verlede week se oefening by HVS.