CSV Kar-was

Home / Nuusberigte / CSV Kar-was
CSV Kar-was

Die Christelike Studente Vereniging-tak (CSV) van Hoër Volkskool het Maandagaand karre by die skool gewas as Fondsinsameling vir die skool. Die projek is baie goed ondersteun deur ouers, onderwysers en lede van die publiek.

Baie dankie vir elkeen se bydrae, hetsy dit was om jou klere nat te maak om te was, of om jou kar te kom trek vir ‘n was!  Ons waardeer dit!