27/05/202417/02/2026Nuusberigte Chris de Wet en Ilze Vorster, twee leerders van Hoër Volkskool, het gister na Durbanville vertrek. Hul neem vandag aan die semi-finale rondte van die ATKV Debatkompetisie, teen Hoërskool Outeniqua deel. Baie sterkte!!