Diens met hart

Home / Nuusberigte / Diens met hart
Diens met hart

Ons vier vandag die leerders wat tydens die Junie/Julie-vakansie deelgeneem het aan Landsdiens. Julle het gewys wat dit beteken om leiers te wees en die gemeenskap te dien.

Elke daad van hulp en betrokkenheid maak ‘n verskil.

📸 Toekennings vir Landsdiens: bywoning van Streekskamp te Burgersdorp.
Lisa du Toit, Luandre Rademan en Melanie van der Walt