25/10/202417/02/2026Nuusberigte Die volgende leerlinge het erekleure ontvang vir hul uitstaande prestasies wat hulle in verskeie afdelings behaal het. Mia Prinsloo verdien erekleure vir kultuur Mikha Enslin vir kultuur Ilze Vorster vir kultuur Saré Viljoen vir leierskap. Baie geluk!