Erekleure – Ruiterkuns & Gholf

Home / Nuusberigte / Erekleure – Ruiterkuns & Gholf
Erekleure – Ruiterkuns & Gholf

Die volgende leerlinge het voldoen aan die vereistes vir erekleure:

Tiaan Fourie het erekleure verwerf vir sy uitstande prestasies in ruiterkuns.

Johndrè Ludick het voldoen aan die vereistes om te kwalifiseer vir erekleure in Gholf.