Erekleure Toekennings

Home / Nuusberigte / Erekleure Toekennings
Erekleure Toekennings

Die volgende leerlinge het na afloop van 2017 gekwalifiseer vir erekleure. Om vir erekleure te kwalifiseer moet ‘n leerling voldoen aan hoë vereistes of buitengewone goeie prestasies behaal.

Foto: Agter vlnr: Pierre van der Merwe (Akademie Gr 10), Emile Blignaut (Kultuur), Lara du Plessis (Akademie Gr 11) , Stephan Lategan (Akademie Gr 11) , Maryna Nell (NEtbal) Linda Lötter (Netbal), Justin Gafoor (Akademie Gr 11) Theodor Dörfling (Kultuur) , Megan Nel (Kultuur) .

Voor: Labre Oosthuizen (Kultuur) , Fransene Joubert (Kultuur) , Engeri Fourie (Akademie Gr 11) , Jana Wagener (Akademie Gr 11) ,  Annelou van der Mescht (Akademie Gr 11) , Caitlin du Preez (Akademie Gr 10) , Zileke de Jager (Akademie Gr 11) , Mia du Plessis (Kultuur) , Amorè Cronjè (Kultuur) en Inge van Rooyen (Kultuur) . Afwesig: Liezel Nel (Kultuur)