Erekleure vir uitmuntende prestasie

Home / Nuusberigte / Erekleure vir uitmuntende prestasie
Erekleure vir uitmuntende prestasie

Ons is trots om aan te kondig dat die volgende leerders aan nasionale byeenkomste deelgeneem het in hul onderskeie sportdissiplines en vanweë hul uitstekende prestasie elk ’n erekleure toekenning ontvang:

Links: AW Lambrechts – Atletiek
Regs: Rudolph-Hein van Eeden – Tweekamp

Baie geluk met julle uitsonderlike prestasies en toewyding.

Julle dra Volkskool se naam met trots!