Graad 12

Home / Nuusberigte / Graad 12
Graad 12

Die graad 12-klas was na ‘n koue oggend in die eksamenlokaal deur die NG Kerk Graaff-Reinet met ‘n inspirerende boodskap en heerlike warm pannekoek bederf.

Baie dankie aan tannie Ingrid Boshoff wat namens die kerk, ons leerders kom bederf het.