GRT Superbal 30&31 Augustus

Home / Nuusberigte / GRT Superbal 30&31 Augustus
GRT Superbal 30&31 Augustus

Op 30 & 31 Augustus bied ons die jaarlikse GRT SUPERBAL aan.

Onthou om in te skryf vir die Superbal voor Saterdag 24 Augustus.

Boek jou span👇

https://docs.google.com/…/1FAIpQLSeczc0…/viewform

Bring die kinders saam vir ‘n lekker fliek-aand Vrydag 30 Augustus. Kontak Hester vir enige navrae: Selnr. 0724659494.

Besprekings:: https://forms.gle/P2BgEjpDr3g1sV5b9

Besoek gerus ons amptelike SUPERBAL facebookblad:

https://www.facebook.com/grtsuperbal?mibextid=ZbWKwL