02/10/202117/02/2026Nuusberigte Die Karoo Hokkie Klub, onder leiding van Ina Botha, bied hierdie naweek ‘n hokkiefees by UHS se hokkieveld aan. Sterkte aan HVS se hokkiespelers wat die hokkiefees bywoon.