12/06/202317/02/2026Nuusberigte Zanri Groenewald (graad 11) is gekies vir die Border o.18-hokkiespan. Die span neem vanaf 2 – 5 Julie aan ‘n interprovinsiale hokkietoernooi deel. Die toernooi vind in die Paarl plaas. Baie geluk Zanri.