Hokkie – OP hokkieproewe

Home / Nuusberigte / Hokkie – OP hokkieproewe
Hokkie – OP hokkieproewe

Hoër Volkskool se hokkiespelers het aan OP hokkieproewe deelgeneem en die volgende spelers is gekies om aan die volgende rondte deel te neem:

o.18: Zanri Groenewald

o.16: Sare Viljoen en Cara Nel

o.14: Alecia Louw

Baie sterkte met julle voorbereidings vir die volgende proewe!

FOTO: Sare, Zanri, Cara en Alecia