Hoofleiers vir 2026

Home / Nuusberigte / Hoofleiers vir 2026
Hoofleiers vir 2026

Met waardigheid en trots kondig ons die Hoër Volkskool se hoofleiers vir 2026 aan. ’n Span wat ons waardes uitleef en ons toekoms dra.

Hoofseun: Hannes van der Merwe

Onderhoofseun: Kian Keyser

Hoofdogter: Cara Nel

Onderhoofdogter: Venique Meyer

Met trots stel ons die koshuis se hoofleiers vir 2026 bekend.

Jong mense wat met gees, dissipline en opregte omgee lei.

Hoofseun : Louwen Wolfaardt

Onderhoofseun: Hannes van der Merwe

Hoofdogter: Cara Nel

Onderhoofdogter: Gaby Hall