01/08/202517/02/2026Nuusberigte Kom vier Vrouedag op Vrydag, 8 Augustus saam met ons! Kaartjies beskikbaar vanaf 22 Julie by Hoër Volkskool se skoolkantoor.