HVS gee om

Home / Nuusberigte / HVS gee om
HVS gee om

Op Woensdag, 13 April, was die SANBS by Die Volksie en het HVS se leerders gewys hulle gee om, deur bloed te skenk. 55 eenhede is geskenk. Die koekies en koeldrank, asook die geskenkpak wat die skenkers ontvang, is ‘n bonus.

Dankie aan al ons HVS-skenkers!