18/04/201917/02/2026NuusberigteDie volgende gimnaste het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kampioenskappe kompetisie deelgeneem. Hul het die Karoospan verteenwoordig en elkeen ‘n brons medalje verower. Vlnr: Jana Neethling, Sophia Louw en Zoe Hattingh