Hoër Volkskool se jaarlikse, spoggerige prysuitdeling is onlangs aangebied. Tydens hierdie geleentheid is ons leerlinge wat goeie en top prestasies gedurende die jaar, beloon vir hul opoffering, harde werk en toewyding. Baie geluk aan elkee wat pryse ontvang het, en ook top pryse gewen het. Ons is trots op elkeen se prestasies.




Hy wen ook ‘n skoolhoof prestige toekenning vir ‘n uitsonderlike prestasie. Hy verteenwoordig die Suid-Afrikaanse Protea Junior Ruiterkunsspan in 5-gang en behaal ‘n goue medalje in ‘n toets teen die VSA

Hy wen ook ‘n skoolhoof prestige toekenning vir ‘n uitsonderlike prestasie. waar hy ‘n algehele tweede plek behaal in die Zimbabwe Junior Ope. Hy eindig met slegs een punt verskil tussen hom en die eerste plek.






Hy wen ook ‘n Skoolhoof-prestige toekenning vir uitsonderlike prestasie. Hy word aangewys as die Nasionale wenner van die Podium Pret Redenaarskompetisie in Stellenbosch. Hy wen ook die gesogde Willie Odendaal Wisseltrofee. Hierdie uitsonderlike prys gaan aan ‘n veelsydige leerling in gr 12 wat tydens sy gr 11 en 12 jare bo-gemiddeld op die terrein van Kultuur, Sport en Akademie presteer het. Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasies, Attie!


