HVS vs Hoërskool Aliwal Noord

Home / Nuusberigte / HVS vs Hoërskool Aliwal Noord
HVS vs Hoërskool Aliwal Noord

Hoër Volkskool het die naweek teen Hoërskool Aliwal Noord sport gedoen. Dit was ‘n baie lekker dag en ons skool het baie goed gevaar. Die tellings is as volg:

 

Rugby: 0.14: verloor 12 – 36

0.15: verloor 17 – 31

0.16 wen 27 – 12

2es wen 57 – 0

eerstes verloor 17 – 22

Hokkie:

0.16 wen 8 – 0

derdes wen 1 – 0

tweedes 1- 1

eerstes 0 – 0

 

Netbal: 0.14 A: wen 18 – 9

0.14B: 17 – 6

0.16A: wen 19 – 4

0.16B verloor 11-14

tweedes: wen 25 – 10

eerstes wen 44 -13

 

Die eerste netbalspan het Vrydagmiddag ook teen Hoerskool Sentraal gespeel. Dit was ‘n ongelooflike wedstryd en Volkskool wen die wedstryd 35 – 14.

Op die aksiefoto is HVS se eerstespan Verdediger in aksie waar sy ‘n doel afweer. Marichen Piek is ‘n ongelooflike speelster en gaan die Oos-Kaap verteenwoordig by die Interprovinsiale Netbaltoernooi in Boksburg die vakansie.

Span met telling teen Beaufort wes(Sentraal) vlnr: Caryn Swartz, Lykita Koeberg, Marichen Piek, Irene Kiewiets, Dehana van der Merwe, Lara du PLessis en Linda Lotter