Interskole Swemgala Bekerwenners

Home / Nuusberigte / Interskole Swemgala Bekerwenners
Interskole Swemgala Bekerwenners

Na afloop van die Interskole swemgala teen Union High School het Hoër Volkskool die wisseltrofee vir die span met die meeste punte, gewen. Hoër Volkskool se top-swemmers van die dag, Kate-Lynn Kruger (Victrix Ludorum) en Hugo Botha het die trofee namens HVS ontvang.

TROTS VOLKSKOOL!