Jim Fouché Atletiek

Home / Nuusberigte / Jim Fouché Atletiek
Jim Fouché Atletiek

Verlede naweek het ag atlete van Hoër Volkskool na Bloemfontein getoer om aan die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms deel te neem.

Die atlete wat die beste presteer het, is as volg:

ALBRECHT DE JAGER: 6de – seuns o.19 spiesgooi, 42.08 meter

RUDOLPH HEIN VAN EEDEN: 5de – seuns o.15 hoogspring , 1.50 meter

AIDAN THIART: 4de – seuns o.15 spiesgooi , 28.50 meter

MALANDRI LOMBARD: 3de – dogters o.19 100 meter, 13.96 sekondes

MIKHA ENSLIN: 3de – dogters o.15 verspring, 3.85 meter

VALENTINO JOHANNES: 2de – seuns o.16 400 meter, 55.73 sekondes

FOTO: Valentino Johannes, Mikha Enslin, Zenke Enslin, Ryan Ferreira, Albrecht de Jager, Aidan Thiart en Rudolph Hein van Eeden.

Afwesig: Malandri Lombard