Kranslegging by St James Kerk

Home / Nuusberigte / Kranslegging by St James Kerk
Kranslegging by St James Kerk

Op Sondag 14 November 2021, het die St James Kerk te Graaff-Reinet ‘n diens gehou ter herinnering aan soldate wat in die wêreldoorloë gesterf het.

Hoër Volkskool se hoofleiers, Ruan Deysel en Chloé Stannard het die kranslegging by die St James Kerk bygewoon.