Leerlingraad – Graad 8

Home / Nuusberigte / Leerlingraad – Graad 8
Leerlingraad – Graad 8

Die volgende nuwe gr8 leerlinge aan Hoër Volkskool is verkies tot die leerlingraad van die skool:

Adriaan Fourie, Leezay Gysman, Chloe Stannard en Ruan Deysel.

Ons beste wense vergesel hulle.