30/08/202217/02/2026Nuusberigte Drie van Hoër Volkskool se leerders is lede van die Raptors Martial Arts Klub in Graaff-Reinet. Mikha Enslin, Reagon Rhode en Jean van Wyngaardt het verlede naweek gegradeer na Geel 1. Baie geluk!