Matriekuitslae

Home / Nuusberigte / Matriekuitslae
Matriekuitslae

Een van Volkskool se doelwitte is om as top presterende skool in die platteland bekend te staan en ons is vinnig besig om ons doelwit te bereik.
Die Top 10-kandidate is as volg:

  1. Zenke Enslin
  2. Sophia Louw
  3. Jana Neethling
  4. Carli Kritzinger
  5. Elaine van Rensburg
  6. Haille-Jade Hoffman
  7. Megan Hendrikse
  8. Cara Jansen
  9. Zoë Hattingh
  10. Chequin Koopman
  11. Gretchen Smith

Baie geluk aan die Matriekklas van 2023 met julle goeie uitslae!