Mnr. en Mej. Hoër Volkskool Finaliste

Home / Nuusberigte / Mnr. en Mej. Hoër Volkskool Finaliste
Mnr. en Mej. Hoër Volkskool Finaliste

Na ‘n besige tydperk vir ons beoordelaars, is ons opgewonde om ons top 10 finaliste aan te kondig.

Ons sien gretig uit na die kroningsfunksie op 16 April 2025.

📍Merk so lank jou kalender.

Meer inligting sal binnekort verskaf word.