Mnr. en Mej. Volkskool 2025

Home / Nuusberigte / Mnr. en Mej. Volkskool 2025
Mnr. en Mej. Volkskool 2025

’n Elegante aand wat ons skoolgemeenskap weer saamgebring het en leerders die geleentheid gegee het om buite hul gemaksones te groei en te skitter.

Baie geluk aan ons wenners van 2025:
Mnr. Volkskool: Rikus Kleyn (Graad 12)
Mej. Volkskool: Carla van Tonder (Graad 12)
Eerste Prins: Chris de Wet (Graad 12)
Eerste Prinses: Saré Viljoen (Graad 12)
Tweede Prins: Hannes van der Merwe (Graad 11)
Tweede Prinses: Marlie Nel (Graad 11)

’n Groot dankie aan almal wat die aand saam met ons kom deel het en aan ons borge vir hul waardevolle bydrae – sonder julle sou hierdie spesiale geleentheid nie moontlik wees nie.