Mnr & Mej Volkskool

Home / Nuusberigte / Mnr & Mej Volkskool
Mnr & Mej Volkskool

Tydens ‘n spoggeleentheid wat by Botanies aangebied was, het die finaliste die laaste geleentheid gehad om die beoordelaars te beïndruk.

Die finale keuse van die beoordelaars was as volg:

Mej. Volkskool: Sanet Grobler,

Mnr Volkskool: Juan Stannard

Eerste prinses: Temzynne Jurries

Eerste prins: Jan-Theo van Tonder

Tweede prinses: Jani van der Merwe

Tweede prins: AJ de Jager

Baie dankie aan elke finalis wat bygedra het tot die spoggeleentheid!

Groepfoto: Jani van der Merwe, Temzynne Juries, Sanet Grobler, Juan Stannard, Jan-Theo van Tonder, AJ de Jager