06/10/202317/02/2026Nuusberigte Leerders van Hoër en Laer Volkskool Graaff-Reinet neem hierdie week aan die2023 AGA-SA Nasionale Boogskiettoernooi te Springs deel.Baie sterkte met julle deelname vandag en môre.Foto’s: Riaan Enslin