Netbal

Home / Nuusberigte / Netbal
Netbal

Die eerste netbalspan is amptelik aangekondig en hulle eeufees sportklere is aan hulle oorhandig.

Dit het tydens ‘n heerlike geselligheid saam met hulle ouers plaasgevind.

Mag julle ‘n goeie sportjaar beleef.