Netbal

Home / Nuusberigte / Netbal
Netbal

Junielle Goliath het die afgelope naweek aan die Sarah Baartman netbalproewe te Nico Malan in Humansdorp, deelgeneem. Sy is gekies vir die Sarah Baartman netbalspan wat aan die Oos-Kaap proewe te Oos Londen gaan deelneem.

Baie geluk met jou insluiting in die span en sterkte met die Oos-Kaap proewe.