Hoër Volkskool se prysuitdeling was ‘n spoggeleentheid en ons was bevoorreg om ons leerders vir hul akademiese, sport en kultuur prestasies vir die jaar te vereer. So ‘n geleentheid spreek boekdele van ons leerders se toewyding en harde werk gedurende die jaar. Ons is trots op elkeen van julle! (Klik op die foto vir die fotogalery)















Alex du Toit beker vir die Victrix Ludorum by die skoolgala
Geoff Crewe-Brown beker vir die belowendste gr8 dogter swemmer Aquabeartrofee vir die veelsydigste dogterswemmer
en die Rentia Oosthuizenbeker vir die top swemmer – dogter





















Compu-serve trofee en die Heinrich Hancke trofee vir die leerling met die beste prestasie in gr 12 in RTT

























PSG Graaff Reinet Alet Slabbert en Wessel Landman prys

















